Successfully reported

Betjeskraal FarmStay

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Damian K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Friendly, accommodating and a lovely stay. We had a rather stressful trip due to vehicle problems; this was, however, eased once we arrived at our destination. Our hosts were lovely and accommodating. The boys loved the experience and wanted to stay longer. We would definitely stay again and would most definitely recommend Betjeskraal FarmStay to anyone interested in staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Pure Karooplaas atmosfeer. My man het die lekkerste tyd gehad by hierdie gastehuis op die plaas! Die bruidegom en sy gevolg het hier klaar gemaak vir die troue, en dit was regtig iets besonders. Die plek het so ’n lekker atmosfeer – rustig en pragtig, maar ook vol karakter. Daar was ’n ongelooflike bar-area wat perfek was vir foto's! Die pooltafel en dartbord het ook gesorg vir lekker vermaak en het gehelp om die senuwees bietjie te kalmeer voor die groot oomblik. Die kamers was ruim, netjies en baie gemaklik. Alles was perfek voorberei en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en om ons baie welkom te laat voel. Dit was regtig die ideale plek vir die manne om voor die troue saam te kuier en gereed te maak. Baie dankie vir ’n onvergeetlike ervaring – ons sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Betjeskraal FarmStay
Liewe Marine Ons is so bly jou man het die verblyf so geniet. Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier asb. weer. Vriendelike groete

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Awesome! Wow, what a beautiful and peaceful stay. I want to go back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Betjeskraal FarmStay
Thank you so much, Karen. Please do come back

Lianke L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ongelooflike gasvryheid, pragtige omgewing, ruim en gerieflik, perfek. Uitstekende ervaring by Betjeskraal – die perfekte plek vir ‘n bruid om gereed te maak! Ons het onlangs by Jenkins Creek getrou en het besluit om by Betjeskraal gereed te maak – en dit was een van die beste besluite vir ons groot dag! Die venue is pragtig, ruim en perfek ingerig vir ‘n bruid en haar gevolg. Dit het soveel bygedra tot die atmosfeer van ons troudag en het alles net makliker en meer spesiaal gemaak. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ons net gasvryheid en professionele diens ervaar. Die span by Betjeskraal was ongelooflik behulpsaam en het gereeld opgevolg om seker te maak dat ons alles het wat ons benodig. Die plek self was skoon, netjies en goed ingerig, met genoeg spasie vir almal om gemaklik reg te maak. Die aircons en goeie ventilasie was ‘n groot pluspunt, en ons grimeerkunstenaars was mal oor die beligting en gerief wat dit gebied het. Verder was daar heerlike aktiwiteite om ons besig te hou – ‘n kroegarea met ‘n pooltafel en verskeie speletjies het gesorg vir ‘n lekker ontspanne atmosfeer. Alhoewel dit naby aan die pad geleë is, is dit steeds rustig en stil – ‘n regte plaaservaring! Selfs ons honde het dit absoluut geniet, met genoeg spasie om rond te hardloop en net hond te wees. Dit het vir ons so lekker gevoel om hulle deel van die ervaring te hê in ‘n omgewing waar hulle ook kon vry beweeg. Ons sou Betjeskraal sonder twyfel aanbeveel vir enige bruid wat 'n plek soek waar sy en haar gevolg lekker kan reg maak of lekker groep mense wat 'n lekker wegbreek naweek benodig. Dit was vir ons ‘n wenner en ons sal definitief weer terugkeer! Baie dankie aan die wonderlike span vir ‘n onvergeetlike naweek – julle moeite en sorgsaamheid het nie ongesiens verbygegaan nie, en ons waardeer dit opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Betjeskraal FarmStay
Baie dankie vir jou pragtige review. Dit word opreg waardeur. Ons is so bly julle het julle akkomodasie so geniet. Kom asb. weer.

Cecilia T
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Ons was op 'n roadtrip so het ongelukkig net een aand gebly. Betjeskraal het 'n groot en goed toegeruste huis, perfek vir braai en buite sit by die vuur. Die beddens was gemaklik en ons het heerlik gebly! Die gawe gemmerkat wat kom inloer het, was vir ons 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anneline
Betjeskraal FarmStay
Baie dankie Cecilia vir die mooi review. Kom asb. gerus weer. Vriendelike groete

Herman C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en baie rustig. Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom en die plek was baie netjies en skoon. Ideale plekkie om net die plaaslewe te geniet en te ontspan. Alles is beskikbaar in die huis en ons kon net afpak en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Betjeskraal FarmStay
Dankie Herman vir die mooi review. Dit was baie lekker om jou en jou gesin te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Betjeskraal Farm, R390, Nxuba, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad6212d5d4063a76b47c258cdd3d87064421fc28850d627c398d10a4ebb86ebf8ad5ad1c1ca0a789f1ca0502ea97cad56c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Betjeskraal Farm R390 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -31.950035893763 25.702570117921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang