Successfully reported
+58

Betjeskraal FarmStay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Betjeskraal Farm, R390, Nxuba, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Betjeskraal Farmstay is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Nxuba in die Karoo. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne, vriende en reisigers wat op soek is na 'n outentieke plattelandse ervaring.

Gaste kan kies tussen die hoofhuis of die privaat woonstel, elk met privaat badkamers en deurdag ingerig met knus beddens, sagte duvets en kraakvars linne om rustige verblyf te verseker. Albei eenhede het privaat ingange, volledig toegeruste kombuise, eetareas en uitnodigende leefruimtes. Gratis WiFi is beskikbaar en elke eenheid het 'n TV.

Die buite-areas is waar Betjeskraal werklik skitter. 'n Onderdakstoep lei na 'n bekoorlike braai-area en boma, omring deur wit klippe en welige grasperke. Dit is perfek vir sterrekyk of vir gaste om stories om die vuur te deel. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Damian K
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly, accommodating and a lovely stay. We had a rather stressful trip due to vehicle problems; this was, however, eased once we arr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marine K
Saam met vriende
5.0
Pure Karooplaas atmosfeer. My man het die lekkerste tyd gehad by hierdie gastehuis op die plaas! Die bruidegom en sy gevolg het hier klaar gemaak vir ...
Sien meer
Mei 2025
Karen D
Saam met vriende
5.0
Awesome! Wow, what a beautiful and peaceful stay. I want to go back. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Lianke L
5.0
Ongelooflike gasvryheid, pragtige omgewing, ruim en gerieflik, perfek. Uitstekende ervaring by Betjeskraal – die perfekte plek vir ‘n bruid om gereed ...
Sien meer
Mrt 2025
Herman C
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies en baie rustig. Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom en die plek was baie netjies en skoon. Ideale plekkie om net die plaaslewe te ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Betjeskraal Farm, R390, Nxuba, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Betjeskraal FarmStay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Betjeskraal Farm, R390, Nxuba, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad6212d5d4063a76b47c258cdd3d87064421fc28850d627c398d10a4ebb86ebf8ad5ad1c1ca0a789f1ca0502ea97cad56c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Betjeskraal Farm R390 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -31.950035893763 25.702570117921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang