Successfully reported
+146

Betta Lodge and Campsite

  • Kapasiteit: 142 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D826, Betta Camp, Maltahole, Hardap
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Betta Lodge and Campsite is bekend as 'n oase in die suid-westelike deel van die Namib-woestyn.

Verblyf bestaan uit die Betta Main Ground en Betta Mountain Camp. Betta Main Ground Chalets is van steen gemaak en elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort en toilet, asook 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke chalet het 'n beskutte stoep met braaigeriewe en 'n sitarea. 'n Gasstoof en basiese kombuistoerusting word voorsien.

Betta Mountain Camp is ongeveer 1,5 km vanaf die hoofgronde. Hier kan gaste die Namibwoestyn se berge inneem. Dit is perfek vir groeptoere en die hele perseel, Lapa-area, swembad en braaigeriewe kan bespreek word.

Daar is 3 luukse kampchalets en 2 basiese kampeerplekke by die Mountain Camp langs die swembad. Betta Camp het 'n koffie-, kuriowinkel en 'n kiosk wat daagliks varsgebak maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarah-jane C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Sentraal geleë oppad na Sossusvlei of Aus.
Aug 2024
Johan P
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig soos mens sou verwag. Alles was reg, enigste probleem was dat die buite gasstofie nie effektief is as die wind waai nie, geen manier om die win...
Sien meer
Jan 2025
Elize R
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker. Baie lekker en veilig.
Okt 2024
Sybil V
Saam met vriende
4.8
Heerlik ruim, bekostigbaar en luuks. Heerlik gekuier in die kamp. Vreeslik netjiese terrein. Alles wat nodig is en meer. Baie dankie vir die hulp met ...
Sien meer
Jun 2024
Jan E
Saam met lewensmaat
4.6
Lekke. Netjies en skoon. Alles wat nodig is. Ongelooflik om so 'n pragtig ingerigte plek in die middel van nêrens te kry.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the D826, Betta Camp, Maltahole, Hardap
  • Gaste dink Betta Lodge and Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 142 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D826, Betta Camp, Maltahole, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2b1ede00ae91328322e1b7534aed2734ccc4e1d1bda47829477101604d8089d58b17c81a8b2f2b102e3646f55d9c7ab2deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Off the D826 Betta Camp Hardap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -25.382283712906 16.42386585474
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang