Successfully reported

Bettie's Luxury Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Shamilla R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitmuntend. Skoon en netjiese plekkie, gasvryheid was uitstekend. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
1 nag
5.0
Feb 2025

Gemaklike verblyf in Kroonstad. Naby N1 vir die haastige reisiger. Bettie's Luxury Lodge is al wat jy nodig het vir een aand se oorslaap in Kroonstad. Kamer was gerieflik en skoon. Diens baie vriendelik. Lugversorging 'n bonus in die warm maande. Ekstras soos ysbak en glase is sonder moeite voorsien. Sal beslis weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Celeste, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons doen ons bes en dan nog ekstra, net vir sommer. Sien uit na julle 'weer oorslaap'.

Andre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gerus. Die kamer was baie netjies en skoon en ons kon gemaklik as 'n gesin van vier oornag. Ons is baie vriendelik verwelkom en ek sal vir seker die ontbytopsie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lekker. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Kyk dalk net die Aircon in die kamer het nie gewerk nie of die batterye van die remote was dalk pap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Fantastiese diens deur Stef. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Goeiedag Kobus, Baie dankie - jou kompliment is 'n riem onder die hart. Kom kuier gerus weer; julle was amazing gaste! Vriendelike groete, Stef

Victor William L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent value for money. It was good. The only problem was that the power went off and we got a plug in the meantime. Lovely stay otherwise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solomon M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Super. I will refer this to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Thank you, Solomon. We are happy that you enjoyed your stay and look forward to you visiting us again. Kindly, Stef

Einar D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly. Fantastiese oorslaap plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Baie dankie Einar, dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Stef

Muela C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik, gesellig, skoon en netjies. Heerlik gebly, bitter oulike plekkie. Fantastiese mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Baie dankie, Muela, Dit was 'n absolute plesier om jou en joune te huisves. Kom kuier asb. weer. Vriendelike groete, Stef

Brian
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Beautiful and clean. Value for money and a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Thank you, Christian, It was a pleasure to host you. Please visit again. Kindly, Stef

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Lintott Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3910d9c0c46b90441cc1460c9621333354dd8aefe35d5a3bb7fa2315c85c22e15c5bbf11133ae67900615ac3260cf58f5455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 12 Lintott Street Wilgenhof 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.676255073824 27.243132591248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang