Successfully reported
+48

Bettie's Luxury Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Lintott Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bettie’s Luxury Lodge is geleë in die bekoorlike dorp Kroonstad, gerieflik halfpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Die lodge bied 'n rustige toevlugsoord en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Elke kamer het ekstra-lengte beddens van gehalte, 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Geriewe in die kamer sluit in 'n platskerm-TV met volledige DStv, gratis WiFi, lugversorging, verwarmers, elektriese komberse, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.

Gaste kan die swembad, gemeenskaplike kombuis en braai-area geniet. Vir ekstra gerief tydens beurtkrag, verskaf omsetters krag aan ligte, WiFi, TV en die yskas.

Kroonstad bied besienswaardighede soos vlooimarkte, 'n teetuin, visvang op die Valsrivier of by die Bloemhoekdam, skilderagtige wandelpaaie en leeu- en tierontmoetings by die Boskoppie Leeu- en Tierpark. As 'n belangrike administratiewe, landbou- en opvoedkundige sentrum, spog Kroonstad steeds met baie van die natuurlike skoonheid wat die Voortrekkers aanvanklik hierheen gelok het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shamilla R
Gesin met tieners
5.0
Uitmuntend. Skoon en netjiese plekkie, gasvryheid was uitstekend. Baie dankie.
Jun 2025
Celeste L
5.0
Gemaklike verblyf in Kroonstad. Naby N1 vir die haastige reisiger. Bettie's Luxury Lodge is al wat jy nodig het vir een aand se oorslaap in Kroonstad....
Sien meer
Feb 2025
Andre V
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerus. Die kamer was baie netjies en skoon en ons kon gemaklik as 'n gesin van vier oornag. Ons is baie vriendelik verwelkom en ek sal vir seke...
Sien meer
Jan 2025
Victor William L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money. It was good. The only problem was that the power went off and we got a plug in the meantime. Lovely stay oth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Solomon M
Besigheidsreis
5.0
Super. I will refer this to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 12 Lintott Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Bettie's Luxury Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Lintott Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3910d9c0c46b90441cc1460c9621333354dd8aefe35d5a3bb7fa2315c85c22e15c5bbf11133ae67900615ac3260cf58f5455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 12 Lintott Street Wilgenhof 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.676255073824 27.243132591248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang