Successfully reported

Betty Boop Kothuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Cheslin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker atmosfeer en voel baie veilig. Het ons tydjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nastasja P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustigheid en gemak op sy beste. Fantastiese klein kothuis met die perfekte ligging en alles wat jy nodig het. Die foto's aanlyn regverdig nie hierdie juweel nie. Baie skoon en netjies en Lenta was altyd beskikbaar om te help. Die koffie en beskuit was 'n oulike bonus. Sal beslis weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivier C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Neat little cottage. Very neat venue, I recommend it. Lenta was very prompt to answer questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faith F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pleasant and peaceful. Almost all the necessary items were available. The house was very clean. The layout of the furniture is a bit awkward, but the space is very attractive. The house has great insulation and was lovely and cool despite the hot weather outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was baie lekker en rustig. Die Wi-Fi het maar gesukkel, soos oral in die dorp. Ons het baie lekker gebly. Rustig, stil, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Just awesome. Very cute and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

"Cosy", baie romanties, en loopafstand van alles in die dorp. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Netjies en rustige, veilige akkommodasie op die platteland. Baie lekker gebly by Betty Boop Kothuis. Netjies, rustig en pragtige tuin met baie voëltjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Arnold J
Kort verblyf
3.4
Jun 2025

Gemaklik en netjiese verblyf en veilig. Dis lekker gebly. 'n Smart TV word aanbeveel aangesien McGregor maar baie rustig en stil is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lenta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f4d175f5f89171b9058afd6acfb70e9db11d1fd192af32a9b55ef490d4152245951a613b6d8d7bf606c8909c52273a1813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 17 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94466 19.8309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang