Successfully reported
+8

Betty Boop Kothuis

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Betty Boop Kothuis is 'n knus kothuis vir 2 mense in Mcgregor en is net 600 m van die middedorp af geleë.

Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe en onderdakparkeerplek word voorsien. Die eiendom is toegemaak en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

McGregor bied verskeie restaurante en gaste geskiedkundige staptogte in die dorp, gaan stap of fietsry, asook wynproe by die wynkelders en landgoedere in die omgewing. Gaste kan ook die nabygeleë Vrolijkheid-natuurreservaat besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cheslin G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker atmosfeer en voel baie veilig. Het ons tydjie baie geniet.
Sep 2025
Nastasja P
5.0
Rustigheid en gemak op sy beste. Fantastiese klein kothuis met die perfekte ligging en alles wat jy nodig het. Die foto's aanlyn regverdig nie hierdie...
Sien meer
Jun 2025
Olivier C
5.0
Neat little cottage. Very neat venue, I recommend it. Lenta was very prompt to answer questions.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Faith F
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and peaceful. Almost all the necessary items were available. The house was very clean. The layout of the furniture is a bit aw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Marina W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker en rustig. Die Wi-Fi het maar gesukkel, soos oral in die dorp. Ons het baie lekker gebly. Rustig, stil, netjies.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lenta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 17 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Betty Boop Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f4d175f5f89171b9058afd6acfb70e9db11d1fd192af32a9b55ef490d4152245951a613b6d8d7bf606c8909c52273a1813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 17 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94466 19.8309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang