High View Home
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2944 High Level Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 047 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
High View Home is aan die Overberg-kus in die kusdorpie Bettysbaai geleë. Dit is die ideale ligging vir natuurliefhebbers wat 'n rustige wegbreek naby die strand soek.
Die gaste-suite is op die grondverdieping terwyl die eienaars permanent op die boonste verdieping woon. Dié gaste suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die skuifdeure lei na die stoep, met 'n wonderlike uitsig oor die see.
Gaste kan by Jocksbaai en Shelley Beach swem. Albei is minder as 'n kilometer vanaf die huis. Die Penguin Place mini-supermark, Coffee on Clarence, Koring en Kaf en 'n verskeidenheid winkels kan by The Hub gevind word, alles binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2944 High Level Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink High View Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2944 High Level Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang