Successfully reported
+56

Betty's Boutique Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Duke Street, Betty’s Boutique Hotel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Betty's Boutique Apartment is op dieselfde perseel as Betty's Boutique Hotel in Mosselbaai geleë, maar is heeltemal apart. Hierdie woonstel is die perfekte keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na verblyf met 'n unieke styl en dekor.

Dié woonstel met 'n art-deko-tema het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n enkelslaapbank. Albei slaapkamers is uniek versier en deel 'n pragtig ontwerpte badkamer wat toegerus is met 'n klouvoetbad, stort en wasbak.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein koffietafel met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die eetkamer is in 'n grasdak-lapa geleë wat heeltemal apart van die woonstel is.

Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV wat met Netflix geïnstalleer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n klein tuinarea wat oor die gedeelde swembad uitkyk, asook buitesitplek, 'n braai-area langs die grasdak-lapa, en 'n Wendy's-huis vir klein kinders om in te speel. Daar is ook 'n privaat motorhuis wat aan die woonstel gekoppel is vir veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lewis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Duke Street, Betty’s Boutique Hotel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Betty's Boutique Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Duke Street, Betty’s Boutique Hotel, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf26b808badabdf7ed0636aa89c0b83007bb23e955261f0daa37af769b67d17dc1c143333a34225da00602ed114f2224f58a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 3 Duke Street Betty’s Boutique Hotel 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1858116 22.1393603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang