Successfully reported

Betty's Retreat

Lubna
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Lubna is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkarea en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n dek en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek en partytjies is verbode.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef vir breekskade aan die eiendom (houtvloere, dek, beddegoed, linne en vensters).

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maya
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Maya is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n tweede badkamer met stort en toilet. Hierdie eenheid het ook 'n dek en sy eie privaat ingang. Geen kinders kan in hierdie eenheid geakkommodeer word nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek en partytjies is verbode.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef vir breekskade aan die eiendom (houtvloere, dek, beddegoed, linne en vensters).

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Oxalis Road, Erf 4810, Betty’s Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2b64f945b2ef0c3043c112d10eef5abb46350be9545d29263540ec488a1319abc23a0a5e9a2c3a298f55c2c6cb8e9b26d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 84 Oxalis Road Erf 4810 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35967 18.88497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang