Successfully reported

Beulahs House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Corlene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ontspan en skop jou skoene uit. Heerlike en gerieflike huis wat goed toegerus is met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Ons is so bly julle het julle tyd geniet, dankie vir die review en hopelik sien ons julle weer.

Elizabeth H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Onverbeterlik. Heerlik gebly. Wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
So bly julle het julle tyd geniet. Hopelik sien ons julle weer.

Marc W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

We loved it. Awesome staying there, should've stayed longer and enjoyed the comfort and surroundings of Beulah's house and the awesome games that were supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Glad you enjoyed it, thanks for the wonderful review and we hope to see you again.

Hesti G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Hemel op aarde. Hierdie is absoluut 'n juweel. Perfekte ligging, perfekte uitsig en toegerus met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Goeie ligging, spasie en mooiste uitsig. Baie lekker gebly, dankie. Ek sou regtig net aanraai dat die badkamer se stort groter gemaak word; mens kan skaars staan daarin. 'n Dishwasher en vacuum cleaner kan bygevoeg word. Hoofkamer se bed is baie klein en baie sag, nie goed vir die rug nie. Buiten dit is dit baie lekker en netjies, baie dankie vir 'n lekker vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Marco, dankie vir jou terugvoer. Ons het planne om 'n tweede stort by te voeg, maar die beperkte badkamer spasie maak dit moeilik. Die Dishwasher was tydens julle besoek gebroke en is al vervang. Die vacuum cleaner was seker net deur die skoonmakers weggepak, maar daar is een. Hoofkamer se bed is 'n Queen size, wat nooit tevore vir mense gepla het nie. Bly jy het ten spyte van dit dit geniet.

Andreas F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

A breathtaking place. We really enjoyed the scenery and the view from the balconies. It's an outstanding place in this world. The house is an exciting place with a lot of space and with everything you need. Of course, it's not a stylish luxury apartment. Just the WiFi didn't work, but there is a 5G network available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Andreas, thank you for the review. Yes, it is more rustic, but that is part of the charm. We apologise for the WiFi not working, but it seems it was a fault of the provider and not our router. We would love to see you again if you ever get back to SA.

Menecia D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Goeie waarde vir jou geld. Ons het dit terdee geniet. Ons kon net nie televisie gebruik soos ons wou nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
hi, dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Ek is nie seker wat die probleem met die TV is, maar dit is n smart TV en ons raai mense aan om hulle eie passwords te bring vir die DStv/Netflix/Amazon Prime/Apple TV apps.

Wilmarie M
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Heerlik. Was heerlik. Natuur was fantasties. Nie vir onfiks, ou mense met skete nie. Baie trappe. Maar natuur en gemak van die woning maak op daarvoor. Kaart speletjies tydens reën was 'n lekker afleiding. Dalk 'n stort bo nodig vir 'n groter groep mense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Brenden
Beulahs House
Baie dankie vir die woorde. Ons beplan binnekort om 'n tweede stort bo in te sit en het al met die kontrakteurs daaroor gesels.

Petronella Fredrika F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig vanaf 3 balkonne en baie rustig. Lekker gebly en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Baie dankie vir die review. Ons is so bly julle het julle tyd daar geniet.

Raymond S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Awesomeness. Wow! Awesome! Die uitsig is asemrowend, die huis was skoon, daar is alles en meer wat mens nodig het in die huis, dit is 'n baie rustige omgewing ons het baie lekker gebly en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenden
Beulahs House
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly julle het julle tyd daar geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brenden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0181, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a6b49443e5738e0cf97e755c89d1daeda4812216b9b151376abf56904364d720812bf38cc813d18ca034104969ec54dd207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R2 025 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 0181 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.07289746385 24.226731061935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang