Successfully reported
+64

Beynespoort Farm and Venue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513 Elandshoek, Beynespoort Farm, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beynespoort Gasteplaas en Venue is in die Cullinan-area geleë, gerieflik minder as 'n uur se ry vanaf beide Pretoria en Johannesburg.

Hierdie bekoorlike gasteplaas bied ruim, stylvolle en gemaklike selfsorgverblyf omring deur bosveld, met 'n verskeidenheid wildlewe, plaasdiere en voëlspesies om van te geniet.

Verblyf word aangebied in twee aangrensende huise – Aves House en The Studios – sowel as 'n tuinrondawel. In totaal het die huise 11 slaapkamers en 9 badkamers.

Die slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, almal geklee in kraakvars wit linne. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Badhanddoeke word voorsien.

Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend tafeltennis, pyltjies en pool in die kroeg onder die lapa. Buiteluggeriewe sluit in houtbraaie, 'n roker en 'n gasbraai.

Bykomende geriewe sluit in veilige parkering, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n gedeelde swembad en 'n konferensiekamer geskik vir tot 30 gaste.

Hier word pragtige sonsondergange vergesel deur die geroep van poue, tarentale en jakkalse, tesame met die gebulder van beeste – wat landelike sjarme met warm plaasgasvryheid en moderne gemak vermeng.

Beynespoort Gasteplaas beskik ook oor 'n unieke en elegante lokaal met glasdeure wat oopmaak na 'n dam en 'n oordekte patio, wat dit ideaal maak vir 'n verskeidenheid geleenthede. Dit sluit in tuin- en plaastroues, verjaardagvieringe, afskeidspartytjies, temapartytjies, spanbou-geleenthede, reünies, konferensies, skuurdanse en meer.

Besoek die plaas vir 'n onvergeetlike ervaring.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R513 Elandshoek, Beynespoort Farm, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Beynespoort Farm and Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513 Elandshoek, Beynespoort Farm, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5223f6f1f95e939e0e340adc6d56dbe1cc119f011d5859c0d265e2f98ad5df3886928c3f17477c43511983ed07ea4aa4a07d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R513 Elandshoek Beynespoort Farm 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.677462393321 28.475452564003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang