Successfully reported
+30

Beyond Cui Bono

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Sunland, 6115, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beyond Cui Bono is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike B&B-verblyf bied wat sowat 6 km vanaf Sunland geleë is. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers, almal met privaat badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos lugversorging, 'n sitarea, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n unieke rotsdam-swembad en rustigheid in die geheime tuin. Vir diegene wat die area wil verken, word wildritte by The Addo Olifant Nasionale Park en The Addo Wildlife Private Wildreservaat op die perseel aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ronnie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 104

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R336, Sunland, 6115, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336, Sunland, 6115, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8107b227b4b1bfe5bc528a9d9d49ba9576eb99177232ee17e170c1a227c14ca37cbc16cbb8b3744055f2a8c2c55ca86c0e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense R336 Sunland 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.503351 25.627944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang