Successfully reported

B @ Home Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ashleigh F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Exceeded my expectations. Everything was amazing! This was an amazing stay! The room was gorgeous with the comfiest bed ever. The shower was luxurious. The breakfast was delicious. The people were lovely. All round an incredible stay, we felt truly spoilt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Dear Ashleigh Thank you so much for the wonderful review, we really appreciate your feedback. We are happy to know that you enjoyed your stay with us; it was a pleasure having you as our guest and we hope to see you again in the near future. Kind regards B@Home Guest House

Danie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Juweel van 'n plek! Vriendelike ontvangs, pragtige en netjiese verblyf en heerlike ontbyt! Veilige parkering en lekker lapa waar ons kon braai! Sal B@Home 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Liewe Danie Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer jou terugvoering. Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te kon ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete B@Home Gastehuis

Martin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie meer as wat ek verwag het. Baie netjies en vriendelike diens. Baie goeie ontbyt. Sal enige tyd weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Liewe Martin Baie dankie vir die mooi resensie en terugvoering. Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te verwelkom en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete B@Home Gastehuis

Delia R
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Die ontbyt in die oggend is ongelooflik lekker. Dis plekkie is perfek vir een aand oorslaap. Skoon, netjies en baie mooi! Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Liewe Delia Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer jou terugvoering. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet en ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te ontvang. Groete B@Home Gastehuis

Denise L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Enjoyed the stay. Good, comfortable stay, very neat and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Dear Denise, Thank you for your review, we value your feedback. It was a pleasure hosting you and we hope that you will choose to stay with us again in the near future. Kind regards, B@Home Guest House

Willem V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Baie lekker. Goeie ontbyt, netjies en skoon. Lekker gebly, maar die paaie om daar te kom is nie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Liewe Willem Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoering. Ons is bly om te weet dat jy jou verblyf by ons geniet het, en ons hoop dat jy weer sal kies om by ons tuis te gaan. Ons is baie jammer oor ons dorp se slegte paaie, ons wens ons kon dit beter maak Groete B@Home Gastehuis

Vivienne W
1 nag
5.0
Aug 2024

Recommended. Great place; I can see why it has been rated highly by other travellers. The location was suitable for my needs. Great beds. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Dear Vivienne Thank you so much for your review, we really appreciate the wonderful feedback. It was an absolute pleasure having you as our guest and we really hope to see you again real soon. Kind regards B@Home Guest House

Barend E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en veilige plek met vriendelike personeel. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Veilige parkering. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Liewe Barend Baie dankie vir jou resensie en positiewe terugvoering. Ons waardeer dit verskriklik baie. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te hê en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete B@Home Gastehuis

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Waarde, gemak en bederf. Die kamer is skoon, modern en bied meer as genoeg vir veilige en gemaklike oornagverblyf in Piet Retief. Die ontbyt is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Liewe Melanie Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer jou terugvoering opreg. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te huisves en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang. Groete B@Home Gastehuis

Pieter V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Ek sal weer daar oorslaap. Als was fantasties met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
B @ Home Guest House
Goeie dag Pieter Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet en sien uit daarna om jou gou weer te sien. Groete B@Home Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 De Jager Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc666dc259f6511bf2a3afa9111e3261efc6b37c3662aad2e455f1b2b67b8584d701a18a84c85c793280fc276dfa34c954ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 13 De Jager Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.002707022511 30.812368908982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang