Bhotani-on-Bax
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Bax Avenue, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bhotani-on-Bax bied luukse verblyf in die lowerryke en luukse woonbuurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). "Bhotani" beteken "groete" in isiXhosa.
Gaste het 'n keuse van Budget-, Dubbel-, Koningin- of Koningkamers of Ateljees. Die beddens is opgemaak met luukse perkallinne. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Gaste kan ontbyt geniet in die deftige eetkamer wat na die patio lei wat oor 'n groot sprankelende swembad uitkyk. Aandete is op versoek beskikbaar.
'n Teetuin kyk na die kamers, 'n perfekte plek om jou energie te laat herleef en die spanning van die dag weg te reinig. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Bax Avenue, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Bhotani-on-Bax het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Bax Avenue, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang