Successfully reported

Bianka's Apartment

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Dorea V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Ons was baie tevrede. Ons het ons kuier in die woonstel geniet. Al wat werklik baie gepla het, is die ontvangs. Nie almal is bekend met die nuwe tegnologie nie. Dit sou vir ons baie lekkerder gewees het om kennis te maak met ons gasvrou of haar afgevaardigde. Namibië is bekend vir sy hartlike vriendelikheid en gasvryheid en ons het dit baie gemis met ons ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Baie gerieflik. Netjies, wasmasjien was 'n bonus om te gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Ons het baie lekker gebly by Bianka's self catering apartment. Dit was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 720
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 720
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 720
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1I Moringa Gardens, 29 Otavi Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHwKkmNFjNcqeiLNVNnOi3z80b4Hy1vowozLJkcKvo3G2252inE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 1I Moringa Gardens, 29 Otavi Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -22.67943502763 14.529200881545
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang