Successfully reported
+20

Bibi's Place Self Catering Apartments

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dr Boss Street, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bibi's Place Self Catering Apartments is in die kusdorpie Swakopmund, Namibië geleë.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle. Albei eenhede beskik oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n sitkamer en eetarea. Die kombuisie het 'n yskas, 'n mini-oond en tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Alle beddegoed word voorsien.

Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien. Hierdie 2 woonstelle is op dieselfde perseel, wat dit perfek maak vir 2 gesinne wat 'n welverdiende wegbreek geniet.

Die eiendom is slegs 200 m vanaf die see en stapafstand vanaf 'n swembad, 500 m vanaf 'n winkelsentrum en 2 km vanaf die hoofstrand in Swakopmund.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heide B
5.0
Baie lekker by Elsabé gebly. Fantastiese akkommodasie, baie ruim, baie netjies en skoon. Baie veilig. Hulle is uitstekende gashere en enige tyd bereid...
Sien meer
Sep 2025
Saretta G
5.0
‘n Heerlike verblyf met regmerkies by elke kriterium en hoogs aan te beveel. Dit was 'n heerlike verblyf met al die nodige geriewe, binne stapafstand ...
Sien meer
Apr 2025
Karel W
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal geleë binne stapafstand van die see. Ons sal beslis weer daar bly.
Feb 2025
Nicquel J
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and lovely. We booked the accommodation for my in-laws and they have nothing but the nicest things to say about the accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
M4 Loss Control Consultants E
Gesin met tieners
5.0
Voel soos jou eie huis. Het baie lekker daar gebly. Die eenheid was baie skoon en netjies en het alles gehad waaraan ons kon dink. Die eienaars was ba...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Dr Boss Street, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Bibi's Place Self Catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dr Boss Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKBlylTPdO9EhaXb6ptXxvR6t36cDiUp98UoXRFlrIFZLlIPRGV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 5 Dr Boss Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.660033631727 14.528923534247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang