Successfully reported

Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Tasneem K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was an amazing reset with no cellphone reception. It was amazing and peaceful. The waterfalls are so breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties! Gestap, gerus en die natuur geniet. Uitstekend. Pragtige omgewing. Waterval, "potholes". Wow. Gerieflike huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Wynand L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

'n Terugkom, beslis. 'n Reis wat jy nie net vir een dag/nag moet doen nie, beslis 'n paar dae. Te mooi natuurskoon om in 'n kort rukkie te besigtig. Vriendelike ontvangs/verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Huisies was baie netjies en skoon, handdoeke en linne skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

'n Goeie basis vir blommetyd. Ruim eenheid, goed toegerus. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ideal break away stop to refill your tank! Surrounded by nature on all sides! Peaceful, tranquil. Spacious unit, lovely stoep with a view of the mountains and river. Neat, everything you will need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Awesome! Mooiste plek in Suid-Afrika. Baie skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guilluame S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Fantastiese ligging. Net een aand geslaap, maar goed toegerus en uitstekende ligging vir ons. Gelukkig geen selfoon ontvangs wat vrede gee. WiFi wel by kantoor vir krisis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie mooi en rustige omgewing. Lekker ruim skoon chalet in 'n pragtige omgewing langs die rivier. Mooi staproetes. Benodig net 'n verwarmer vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

As jy 'n natuurmens is, is dit die plek vir jou, rustig en mooi. Die natuur met berge om jou was asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a373a52d6d0ccf9196bf7d5c1c652cad073e3d2037fe5f4a79e53c6e94ea26705fb9ce3c55a09ad56b7313d1bb08ee20af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 CA 52 Biedouw Vallei Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.178075163826 19.158799364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang