Successfully reported
+14

Bienvenue Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Bruns Road, Central, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bienvenue Self-Catering is in Mosselbaai op die heuwel geleë en bied 'n uitsig oor die hawe, see en op die Outeniekwabergreeks.

Die kothuis is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, ingeboude kaste, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, 'n sitarea met 'n TV, 'n yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n wasbak. Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n draagbare braai.

Linne en handdoeke word voorsien. Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar. Was- en strykdienste is teen ekstra koste beskikbaar. Die eenhede word weekliks skoongemaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 89 Bruns Road, Central, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bienvenue Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Bruns Road, Central, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b5ba641fe3f71853bbfed3ee4d571666222c21ec27a273a0a8206b217fca8c2e5c2ec308042daf07b325e4dbcc6732b0b01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 89 Bruns Road Central 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.186098 22.1409379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang