Successfully reported
+23

Biesieslaagte Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesieslaagte Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Biesieslaagte Guest Farm is 'n wonderlike oornagplek vir reisigers op pad na Kaapstad of die Weskus. Die plaas is langs die R63 geleë, sowat 900 km vanaf Gauteng en 600 km vanaf Kaapstad. Dit is ook 'n fantastiese wegbreek vir diegene wat op soek is na die oopte en stilte van die Karoo.

Die plaaskothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkel- en 'n dubbelbed.

Die kothuis gebruik sonkrag en gasgeisers. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank.

Die braai-area buite het 'n lieflike vuurmaakplek en 'n skerm om die ergste wind af te weer. Vir die warm somersdae is daar 'n swemdam om in af te koel.

Daar is meer as genoeg spasie en bergrûe om te verken en 'n gemerkte bergfietsroete om aan te durf. Gaste kan laatmiddag na die heuwel stap of ry om die asemrowende sonsondergang te bewonder.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marnette V
5.0
Pure plaas. Nostalgie!, van melktert (aandete en ontbyt) tot plaasbotter! Produkte sal soos soetkoek verkoop, as ons dit net aanlyn kon bestel. Die he...
Sien meer
Okt 2025
Ilani J
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig plekkie in die Karoo. Biesieslaagte is 'n pragtige huis. Ons was bederf met die heerlikste melktert wat ons ingewag het na 'n lang dag op die ...
Sien meer
Okt 2025
Melanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie was loshande ons beste Karoo trip ooit. Die Hardemanskaroo het deur Biesieslaagte reguit in ons hart geklim. Als hier voel ontsaglik - die oop...
Sien meer
Sep 2025
Anel J
5.0
Idillies en onbeskryflik mooi. Dit was 'n onvergeetlike ervaring om in daai mooi huis met sulke pragtige natuurskoon te bly. Die pragtige Karoo-vlakte...
Sien meer
Jul 2025
Emmelyn V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful, heartwarming stay. We had the most wonderful stay at Biesieslaagte and were truly blown away by its charm. The house is abso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Biesieslaagte Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Biesieslaagte Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesieslaagte Farm, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c8385cc303e3dd4f1624d568c2e2300bf53eabd013b6dd99ce9c94596430bf45d50981905445ad666a60ba41363f5134a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 57 5 1 5 Biesieslaagte Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.044960277963 21.89326047237
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang