Successfully reported

Bietjie Moeg Self-catering

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Antoinette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesomely nice place. Very clean and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bietjie Moeg Self-catering
Middag Antoinette. Baie dankie vir julle ondersteuning! Sien daarna uit om jul weer hier te ontvang. Groete, Danie & Ronelle

Tinus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Gasheer was uitstekend. Ek het lekker gebly. Kan dalk na die stortkop kyk en vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronelle
Bietjie Moeg Self-catering
Middag Tinus ... Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons sal beslis kyk na die stortkop - dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Jammer vir jou ongerief. Groete Danie & Ronelle

Janet C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie skoon en netjies. Vriendelike diens en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bietjie Moeg Self-catering
Janet Baie dankie dat jul ons ondersteun het. Hoop jul kom kuier weer!

Nicolene M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Sien sterre. Netjies, privaat, alles wat ek nodig gehad het, my hond kon saam gaan, dis veilig en word gediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bietjie Moeg Self-catering
Baie dankie Nicolene. Ons is so bly jy het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang. Dankie Danie & Ronelle

Michele P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing stop. Really great value for money and we will definitely recommend it to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Bietjie Moeg Self-catering
Michele, thank you so much. We hope to see you soon again. Greetings, Danie and Ronele.

Henry J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Baie lekker. Sal dit weer doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melt V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2022

No dishwashing liquid or drying cloths. The shower is a disaster waiting to happen with either boiling or freezing water. Directions to the place should be clearer as we had to travel on a thoroughly muddy road for at least 18 km in driving rain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sione J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2019

Draaglik. Daar was geen melk of ys nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Penny B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2019

Onaangenaam. Geen lugversorging. In Jacobsdal is dit 'n moet in die somer. Die beddens is beslis nie gastehuis standaard nie. Geen onderdak parkering of bome nie. Voertuig staan in warm son heel dag.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Wouter P
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2018

Rustig. Blyplek baie netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Palier Street, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZDdhMzQ5LTk2YzctNDhjZS04NDQwLTYxNGI5YTI1MmFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 59 Palier Street Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.12616381387 24.776176214218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang