Bietjie Plaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hanover Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bietjie Plaas is 'n stil selfsorg-eenheid langs die N5 tussen Winburg en Senekal. Die eenheid vorm deel van die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang.
Die eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Koffiestasie word voorsien. Die privaat badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n aparte toilet.
Gaste het toegang tot 'n tuinarea met uitsigte oor die omliggende Vrystaatse vlaktes.
Tradisionele plaasstyl-aandete en ontbyt is op aanvraag beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annatjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Hanover Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
- Gaste dink Bietjie Plaas het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hanover Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang