Bietjie-Rus
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Harder Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bietjie-Rus is 'n dubbelverdiepinghuis in die ou Witsand-area, wat gemaklike akkommodasie net 2 strate van die see en riviermonding af bied, met asemrowende uitsigte.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers bo. Drie van die slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde 'n dubbelbed het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad en stort, tesame met 2 aparte toilette. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n skottelgoedwasser vir ekstra gerief. Die leefarea sluit 'n eetarea in wat in die sitkamer vloei met gemaklike rusbanke en 'n TV met Mibox. 'n Gesellige kaggel dra by tot die sjarme. Gratis WiFi (20GB) is beskikbaar.
Twee Juliet-balkonne bied pragtige uitsigte, en die beskutte agterplaas bied buitesitplek en braaigeriewe, beskerm teen die wind.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Harder Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Bietjie-Rus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Harder Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang