Successfully reported

Bietjies Akkommodasie

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Wikus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ook baie lekker. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
Hi Wikus Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien.

Ferdi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly in 'n uiters netjiese plek. Net jammer die wind het gepla. Ons was so verras om die plekkie te sien. Uiters netjies, alles daar wat 'n mens nodig het. Heerlik geslaap op 'n lieflike bed. Die gashere het ons verwelkom met WhatsApp en die instruksies gegee hoe om die pragtige plek in te kom. Werklik 'n juweel van 'n plek. Regtig aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
Dankie vir die goeie terugvoer, Ferdi. Jammer dat julle sterk wind ervaar het tydens julle kuier. Hoop ons sien julle weer in die toekoms en verkieslik sonder erge wind. Groete, Bietjies Akkommodasie

Arthur W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Safe and peaceful. Lynette was very friendly and helpful. The yard is safe and the self-catering unit was clean. We had a peaceful night's rest. Would have loved to stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
Hi Arthur Dankie vir die positiewe terugvoer oor julle verblyf by ons. Hoop ons sien julle sommer weer gou en sommer vir 'n paar dae. Groete Bietjies Akkommodasie

Naledi K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Pleasant and tranquil. I had the place to myself. Quiet and peaceful. The place was clean and big. All the things needed were right there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
Good to hear that your stay with us was pleasant. Looking forward to seeing you soon. Greetings, Bietjies Akkommodasie

Magna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Baie rustig. Baie lekker, sal weer doen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons hoop om jou weer te ontvang. Groete Bietjies Akkommodasie

Norbert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Lekker rustig. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zenobia G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Nov 2024

Kort maar baie gerieflik. Netjies met vriendelike gasvrou. Ek sal definitief weer. Kort maar baie gerieflik. Netjies met vriendelike gasvrou. Ek sal definitief weer daar wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Bietjies Akkommodasie
Hi Zenobia Dankie vir jou positiewe terugvoer oor julle verblyf by ons. Hoop ons sien julle weer gou. Groete Bietjies Akkommodasie

Rachel A J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Very happy with our stay. Very nice, quiet, clean but still close to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maria Louis B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Very enjoyable. Enjoyed the overall stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard M
1 nag
4.2
Nov 2024

Very nice. We only stayed for a night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner Skulpie & Duine Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577ce8ecc9210e61f36132569e54b8451c0511b921738030eee03ec060a13702d809e11a80f26b569ebbd93d04d76a36d53c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Corner Skulpie & Duine Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.284315948123 16.881466826389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang