Successfully reported
+7

Bietjiewater

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Landskroon Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bietjiewater bied gehalte-selfsorgverblyf aan sake- en ontspanningsreisigers in die middel van Brackenfell, Kaapstad.

Daar is verblyf vir 4 gaste en dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie 2 slaapkamers gebruik 'n tweede badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n toilet het.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eet-, leefarea en stofie. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n wasmasjien en strykgeriewe.

Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 4 gaste en die sit area het ook gemaklike sitplek en 'n slim-TV met ingeboude braaigeriewe. Daar is gratis WiFi en 'n batterykragstelsel wat elektrisiteit aan die hele huis verskaf tydens beurtkrag.

Die perseel is naby winkels, restaurante, die Cape Gate Mediclinic, skole en die N1-snelweg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Leza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 49 Landskroon Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bietjiewater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Landskroon Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92726041742fa131d4a0279d9f5d9d5e354af60e3ff7b95ac897f2e9cb221f00475635ed9f94969721cb90b0bfaf56af6aff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 49 Landskroon Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.857889767113 18.688090145588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang