Successfully reported
+7

Bietjiewater

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Landskroon Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bietjiewater bied gehalte-selfsorgverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers in sentrale Brackenfell, Kaapstad.

Dié verblyf is beskikbaar vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Hierdie 2 kamers maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea en 'n stoof. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en strykgeriewe is beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n eetarea met 'n 4-sitplek-etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en 'n ingeboude braai. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daarbenewens is daar 'n batterystelsel wat krag aan die huis verskaf tydens beurtkrag.

Die eiendom is binne maklike bereik van winkels, restaurante, Cape Gate Mediclinic, skole asook die N1-hoofweg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Leza Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 49 Landskroon Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bietjiewater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Landskroon Crescent, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92726041742fa131d4a0279d9f5d9d5e354af60e3ff7b95ac897f2e9cb221f00475635ed9f94969721cb90b0bfaf56af6aff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 49 Landskroon Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.857889767113 18.688090145588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang