Successfully reported

Big Bay Beach Club 118

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Phelisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lovely and restful stay. I had a wonderful and peaceful stay. The ocean view was an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

N baie lekker verblyf! N baie lekker verblyf hier gehad en ek kan dit met vrymoedigheid aan enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Kliëntediens is baie goed, regtig. Het baie lekker gebly. Dis baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanne G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Was lovely. The guests were happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Really enjoy staying at Big Bay. Was everything as expected. Clean, location, simple but excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gemaklik, gerieflik, goed geleë en gasvry. Ons is gasvry ontvang, al die inligting wat ons nodig gehad het, was maklik beskikbaar. Die woonstel is baie goed geleë, naby die strand en naby winkels en eetplekke. Gemaklike bed en luukse handdoeke. Sal vir seker graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Great, would stay there again. We had a great stay at Big Bay. The owner was very helpful. Nice swimming beach close and restaurants by the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie stil buurt. Sien die see gedeeltelik. Baie veilig met sekuriteit. Baie lekker gebly. Eienaar hou kontak met jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise N
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Enjoyable! It is a lovely flat—we enjoyed our stay there. The location is perfect—close to the beach and shops, and the complex has amazing facilities. We wish we could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Salig, mens het nie meer nodig as wat voorsien is nie. Was baie lekker. Gedaan wat ons wou gehad het. Skoon, gerieflik en lekker gemaklike beddens. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marvan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Borned Street, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMGJkNmVhLTJiZGMtNDE0OS1iNzdjLTMxODE4ZTM2NjM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 113 5 1 5 Borned Street Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.78308979672 18.45466688214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang