Big Bay Beach Club 153
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sumatra Avenue, Unit 153 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 522 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Big Bay Beach Club 153 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Dit is naby die strand geleë, met talle eetplekke langs die see in die omgewing vir eet en ontspanning.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met stroomkanale en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek. Gaste het toegang tot veilige parkering en kan die kompleks se tennisbaan, minigolfbaan, gedeelde buiteswembad en braaigeriewe geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 772
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sumatra Avenue, Unit 153 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sumatra Avenue, Unit 153 Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang