Big Creek Lodge
- Kapasiteit: 147 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Boschfontein 387, Portion 97 and 33, Manarand, 0300, Noordwes
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Big Creek Lodge is aan die voet van die Magaliesberg-bergreeks en het 'n rustige omgewing wat perfek is vir 'n wegbreek.
Verblyf word gebied in 8 selfsorg-chalets van verskillende groottes na gelang van die gaste se behoeftes, asook 31 kampeerplekke met toegang tot waterkrane en kragpunte.
Gaste kan vrylopende wild, soos sebras, geniet wat op die perseel rondloop. Daar is ook 'n groot swembad, 'n speelarea vir kinders, braaigeriewe en 'n kroeg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R24, Boschfontein 387, Portion 97 and 33, Manarand, 0300, Noordwes
- Gaste dink Big Creek Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 147 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R24, Boschfontein 387, Portion 97 and 33, Manarand, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang