Successfully reported
+57

Big D Accommodation & Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big D Accommodation Guesthouse, Farm du put Plot 36, Northam, 0360, Limpopo
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Big D Accommodation & Guesthouse is op 'n plaas in Northam, Limpopo, geleë. Hierdie verblyf bied 'n rustige toevlugsoord waar gemak en gerief ontmoet. Dit is 'n ideale plek vir sakereisigers en paartjies wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 12 kamers. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het die kamers 'n yskassie en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kamers is almal langs mekaar geleë en het 'n klein stoep met buitemeubels. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en skaduwee piekniektafels. Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Big D Accommodation Guesthouse, Farm du put Plot 36, Northam, 0360, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big D Accommodation Guesthouse, Farm du put Plot 36, Northam, 0360, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa39f28577e366a43da32ecd83d31ddd4f1cdb115f3aadc991ba98d46c90e761334230f0d289fb41026b981e4bcae671d33a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) Big D Accommodation Guesthouse Farm du put Plot 36 0360 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.9902592 27.2724506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang