Successfully reported

Big Tree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Magda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en veilig gevoel. Baie lekker gebly. Mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie! Hoop om jou binnekort te sien!

Jurie K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Aangenaam. Aangenaam en lekker na 'n lang dag se besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Liana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en vriendelik. Lekker vars, skoon beddegoed en mooi kamer. Lieflike grasperk en kuierarea. Vriendelike gasheer en gasvrou. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gemaklik, netjies, veilig. Netjies, en baie lekker blyplek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie, waardeer die terugvoer! Als van die beste!

Theuns D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend en beste. Dit was 'n ongelooflike ervaring en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer, Theuns, waardeer.

Judy G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Als wat dit geadverteer was om te wees. Presies wat ons nodig gehad het. Skoon, pragtige, netjiese, bekostigbare selfsorg eenhede in 'n veilige omgewing naby aan Brits rugbyklub waar ons die dag deurgebring het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer dit! Als wat mooi is, hoop ons sien julle gou weer!

Maritza M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflik en netjies. Gasvrye ontvangs en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie!

Julita C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Perfek. Perfek, gasvryheid, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Big Tree Guesthouse
Baie dankie vir die besoek, hoop ons sien julle gou weer!

Nikita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Skoon en netjies. Vriendlike klein diens.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Het baie lekker en rustig gebly. Het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Carel de Wet Street, Brits, 0250, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhOTNkMjEzLTM1ZGQtNDE3Zi1iZGUxLTNmYTNmYzgxZmFmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 Carel de Wet Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.628102952261 27.787578105927
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang