Successfully reported

Big Tree House Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Llou-Anne U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We had a lovely time and the view is spectacular. We had a lovely time staying at the Big Tree House Lodge. The Protea Cottage is nice and spacious, and there is everything that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Uitstekende waarde vir geld, sal graag weer gaan. Die eenheid was amazing en regtig goed geleë. Dit was net yskoud met ons aankoms en ek sou voorstel dat die eienaars vir seker maak dat daar 'n verwarmer aangeskakel word in die eenheid voordat gaste arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wou net langer bly. Die mooiste uitsig, kon vir niks meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenn
Big Tree House Lodge
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons is bly om te hoor julle het die verblyf by ons geniet en hoop om julle te verwelkom vir 'n langer tydperk met julle volgende besoek in Knysna. Vriendelike groete.

Madie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte 'boomhuis' in 'n perfekte omgewing. Vriendelike ontvangs, ideale vakansieplek met alles wat jy nodig het. Goeie uitsig. Gerieflike huis. Uitstekende gehalte toerusting en meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenn
Big Tree House Lodge
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om julle terug te verwelkom op julle volgende besoek aan Knysna. Vriendelike groete

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie lekker gebly, pragtige plek. Sal definitief weer daar kom bly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Awesome! Stunning views, lovely place! Could not have asked for better. Will be visiting there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenn
Big Tree House Lodge
Thank you for the great review, Michele. We enjoyed hosting you and look forward to welcoming you back on your next visit to Knysna. Kind regards, Henriette

Nontuthuko N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

I recommend this accommodation. My friends enjoyed our stay there. The best part is the location of the house. The aerial view of the N2 and Thesen Island was the best experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenn
Big Tree House Lodge
Thank you for the great review! We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back on your next visit to Knysna. Kind regards Henriette

Anouchka S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beeldskoon, netjies en vriendelike gasvryheid van die eienaar. Ons het 'n besonderse lekker naweek gehad by Big Tree House Lodge. Die uitsig van die Big Tree-eenheid is iets om self te beleef. Ek kan met eerlikheid sê ons het gedink die plekkie lyk mooi op foto's, wag tot julle self sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenn
Big Tree House Lodge
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by Big Tree House Lodge geniet het en hoop om julle terug te verwelkom op julle volgende besoek aan Knysna. Vriendelike groete, Henriette

Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. It is an incredible location, with awesome management and fantastic views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenn
Big Tree House Lodge
Thank you for the great review, Johannes! We are happy to hear that you enjoyed your stay and loved our spectacular view as much as we do. We look forward to welcoming you back on your next visit to Knysna. Kind regards, Henriette

Steven V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

We would book at The Big Tree House Lodge again. Excellent stay with the right level of supervision and support.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Glenn
Big Tree House Lodge
Thank you for the kind review, Steven! We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back on your next visit to Knysna. Kind regards Henriette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7ac2ea46f1e769980b9ce92cf991ed129e62c0736c0a7041a0bc24cb4b9f7d841c7ae952c5aa8b839cb34560568547ba5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 56 Milkwood Drive Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036814 23.068535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang