Successfully reported
+51

Big Tree House Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Big Tree House Lodge is naby Knysna se middedorp en het 'n pragtige uitsig op die Knysnakoppe en oor die strandmeer. Big Tree House is tussen hoë bome en in 'n lowerryke tuin. Dis die ideale bestemming vir diegene wat Knysna wil verken.

Verblyf word in 4 selfsorgeenhede wat via houtpaadjies deur die tropiese tuin bereik word, aangebied. Die eenhede is The Big Tree House, Lagoon Cottage, Sunbird Cottage en Protea Cottage. Die eenhede het elkeen 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n privaat dek met braaigeriewe.

Die Waterfront met winkels, restaurante en vermaak is net 'n entjie se ry van die verblyf af. Daar is ook gholfbane, veilige swemplek, watersportgeleenthede en lang strande in die omgewing. Sweefski en rekspring is iets vir die avontuurlustige gaste in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Llou-Anne U
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely time and the view is spectacular. We had a lovely time staying at the Big Tree House Lodge. The Protea Cottage is nice ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lynette U
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld, sal graag weer gaan. Die eenheid was amazing en regtig goed geleë. Dit was net yskoud met ons aankoms en ek sou voorstel ...
Sien meer
Jun 2025
Annelien C
Saam met lewensmaat
5.0
Wou net langer bly. Die mooiste uitsig, kon vir niks meer vra nie.
Jan 2025
Madie E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte 'boomhuis' in 'n perfekte omgewing. Vriendelike ontvangs, ideale vakansieplek met alles wat jy nodig het. Goeie uitsig. Gerieflike huis. Uits...
Sien meer
Jan 2025
Michele B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Stunning views, lovely place! Could not have asked for better. Will be visiting there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 56 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Big Tree House Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Milkwood Drive, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7ac2ea46f1e769980b9ce92cf991ed129e62c0736c0a7041a0bc24cb4b9f7d841c7ae952c5aa8b839cb34560568547ba5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 56 Milkwood Drive Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036814 23.068535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang