@Bignonia
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ Bignonia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Durbanville, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix-kanale in die slaapkamer en gratis WiFi-geriewe beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot 'n pragtige, rustige privaat tuin, ideaal vir oggendkoffie. Net 'n kort entjie se stap kan gaste twee skilderagtige damme met wandelpaaie vind, perfek vir wandelings.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink @Bignonia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang