Successfully reported

Biki Plek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elsie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons gaan beslis weer daar 'n draai maak! Baie mooi, skoon en daar is alles wat nodig is. Gert het ons vriendelik ontvang en was ook baie behulpsaam om seker te maak ons waentjie het ook veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Baie, baie dankie! Kom kuier asb. weer as julle in Kimberley is.

Luzanne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great stay. Great stay. The place is well equipped, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Thank you for the positive review! It's great to know that you enjoyed your stay.

Douglas S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekkkkkkkkkker. Dit is n klein juweel in Kimberly. Alles in detail en baie netjies. Naby winkels en Groot Gat. Mense dit is die plek om te bly. Swembad awesome. Gas vrou en Gas heer tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Baie dankie vir jou volledige terugvoer. Dit was interessant om jou te ontmoet en ons sien uit na jou volgende besoek.

L_ V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Neat, clean perfect overnight stay. Pleasant stay, lovely room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Baie, baie dankie. Ons waardeer elke resensie vanaf ons gaste!

Hennie Coetzee D
1 nag
5.0
Jul 2025

Excellent stay and will definitely use again. What a 5 star place for a 3 or 4 star price. Excellent reception by the owners, everything well explained and advice on nearby eateries was well done. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Thank you for the positive feedback, Hennie! We are delighted to hear from our guests if they enjoyed their stay.

Deane M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik. Dit was baie lekker. 'n Klein melkie vir koffie sal gaaf gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Baie, baie dankie vir jul besoek aan ons. Ons waardeer die terugvoer!

Dylann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

I stayed very nicely. It's an amazing place to stay, very cozy and quiet, great value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Dear Dylann, it's great to get such positive feedback. Thank you! Looking forward to your next visit.

Paul En Adeline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hierdie akkommodasie is baie veilig en naby al die besienswaardighede. Ons sal beslis Biki Plek aanbeveel. Gasheer en vrou is baie vriendelik. Geriewe is baie netjies en die eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Paul en Adeline, julle is gewaardeerde gaste by Biki Plek en ons ontvang julle graag weer. Baie dankie vir jul resensie.

Rudy P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Mooi skoon. Het alles wat ek nodig gehad het. Was wel net daar vir een aand, maar sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Beste is bly jul het Biki Plek gekies. Jul weet nou waar ons is - kom kuier weer (en bietjie langer)! Dankie vir jul resensie.

Rolandi O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Biki plek is baie lekker. Biki plek was baie lekker gewees! Die kamer was pragtig opgestel en selfs mooier as die foto's. Die swembadjie was baie lekker vir 'n warm dag in Kimberley en die parkering is baie veilig opgestel. Die ligging van die huis is baie goed en sentraal genoeg aan alles. Die diens was ook baie goed gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelien
Biki Plek
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons hoop dit was die eerste van vele kuiers!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Solomon Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ee8b1a03094ccb8b06ca3298d1b85fd7392ce4b65ca3c89e6047b722526732deb2f0c8e210f99a67556791bddba0c13e76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 3 Solomon Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.752309942057 24.778764612658
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang