Successfully reported

Bikiberg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eric Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. It was very nice. The place was very welcoming inside with beautiful interior design and a nice garden to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Thank you for a lovely review. You were amazing guests, 10/10. We hope to see you again in the future!

Henriette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bikiberg is 'n wenner! Ons het heerlik gebly en die kaggeltjie werk voortreflik! Die eenheid is met smaak en nadenke ingerig en ons het regtig bederf gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtig en netjies! Ons was verras deur die dekor, geriewe en spasie. Sal vir seker terugkom vir 'n familie reunie naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilani I
1 nag
5.0
Jul 2025

Groot, netjies, goed toegerus. Fantastiese blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle is awesome gaste. Dankie vir 'n pragtige, skoon en netjiese huis. Ons hoop julle kom sommer gou weer by ons kuier... vir laank! Groete Jaco en Lindi

Annamarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike ervaring! Dit is 'n pragtige, kunstige huis, baie gerieflik en ruim. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful, spacious unit with an arty flair. We loved our stay at Bikiberg, although just for one night. The main unit is incredibly spacious with a beautiful shared back garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Heerlik gekuier en sal weer daar oorbly. Ruim woonstel met alle geriewe. Mooi tuin om in te ontspan. Naby dorpsentrum en wandelroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop om julle somme gou weer te sien. Groete

Maxie B
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Gerieflik en ruim. Ons het heerlik gebly. Daar is 'n paar tekortkominge, maar dit het nie te veel gepla nie. Byvoorbeeld, geen hangers in hangkaste nie en nie 'n deur of gordyn by een slaapkamer wat soms bietjie privaatheid ingekort het wanneer ander gaste die badkamer moet gebruik nie. Die deur na die tuin en braaiarea is stukkend en ons het baie gesukkel om dit oop te kry. 'n TV of radio sal 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco en Lindi
Bikiberg
Hi Maxie. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal onmiddellik werk maak van dit wat kort. Die deur is bo aan ons prioriteitslys. Die skoonmakers het dit letterlik net voor julle aankoms gebroke. Omdat Clarens maar 'n entjie van Bethlehem is, het ons nie kans gehad om dit te herstel voor julle kuier nie. Baie jammer daarvoor. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Vriendelike groete Jaco en Lindi

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maryna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige berge, pragtige kunstige plek, puik diens. Dit was uper mooi, netjies skoon en puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco en Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 484 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e979389389b66ccfb39c09e9c95b1d58a199b093af67cb7c232301c1ade98aa4608019494c751ac1e23885da7be8fde21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 191 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang