Successfully reported
+83

Bikiberg

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 484 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bikiberg is geleë in die asemrowende dorpie Clarens, in die Oos-Vrystaat. Die dorpie lê aan die voet van Mount Horeb en word omring deur die Rooiberge. Clarens is slegs 20 minute se ry vanaf Golden Gate Nasionale Park en 20 minute se ry vanaf die watertonnels in Fouriesburg.

Die gastehuis bied verblyf in 3 en suite-eenhede.

Die eerste eenheid, Blybiki, is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit het ook 'n aparte sitarea met 'n kaggel en 'n selfsorgkombuis. Promise is semi-rolstoelvriendelik.

Die tweede eenheid, Wagbiki, is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit het ook 'n enkelbed in 'n aparte kamer en 'n selfsorgkombuis.

Elke eenheid is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n induksie-kookplaat en mikrogolfoond. Gaste kan dus hul eie maaltye voorberei of kies uit 'n wye verskeidenheid restaurante in die omgewing. Al 3 eenhede het hul eie ingange vanaf die patio, en daar is braaigeriewe in die lieflike voël- en byvriendelike tuin met 'n berguitsig. Gratis WiFi en veilige parkering van die straat af is ook beskikbaar.

Die dorp bied 'n wye verskeidenheid restaurante, winkels en kunsgalerye, sowel as perdry, 4x4-roetes, dinosourus-toere, sterrekyktoere, Clarens Xtreme-aktiwiteite, baie staproetes, kaasplase, bierbrouerye en vele ander interessante dinge. Daar is ook 'n magdom feeste wat dwarsdeur die jaar gehou word, sowel as bergwedrenne, fietswedrenne en motorfietswedrenne.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Eric Z
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was very nice. The place was very welcoming inside with beautiful interior design and a nice garden to relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Henriette V
Saam met lewensmaat
5.0
Bikiberg is 'n wenner! Ons het heerlik gebly en die kaggeltjie werk voortreflik! Die eenheid is met smaak en nadenke ingerig en ons het regtig bederf ...
Sien meer
Aug 2025
Duane R
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig en netjies! Ons was verras deur die dekor, geriewe en spasie. Sal vir seker terugkom vir 'n familie reunie naweek!
Jul 2025
Cilani I
5.0
Groot, netjies, goed toegerus. Fantastiese blyplek!
Jul 2025
Annamarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ervaring! Dit is 'n pragtige, kunstige huis, baie gerieflik en ruim. Ons het dit baie geniet.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco en Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 484 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Bikiberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 484 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e979389389b66ccfb39c09e9c95b1d58a199b093af67cb7c232301c1ade98aa4608019494c751ac1e23885da7be8fde21e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 191 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.507761051966 28.421566486359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang