Successfully reported
+50

Bikini House - With Pool

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Straat 293, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bikini House is 'n moderne, luukse en sondeurdrenkte stylvolle selfsorghuis in die gewilde Voelklip-area in Hermanus. Dit bied gehalteverblyf met uitsigte op die noorde van die berge en patio-areas op 2 vlakke en is deurgaans stylvol gemeubileer. Dit is net 15 minute se stap na die Grotto- en Voëlklipstrande.

Hierdie pragtige huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is bo geleë en spog met 'n privaat balkon wat op die berg uitkyk. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is op die onderste verdieping geleë met deure wat na die buite geplaveide areas lei. Hulle is elkeen ingerig met dubbelbeddens en deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien. Dit beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Die kombuis strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die lugtige sitkamer wat gemeubileer is met sagte sitplek, 'n slim-TV, 'n klankbalk en 'n knus kaggel. Daar is ook 'n toegewyde werkspasie vir werk-van-huis-behoeftes en volle Wi-Fi-vermoë vir jou gerief.

Op die onderste verdieping stap gaste uit na die onderdakstoep met buitesitplek en 'n lieflike ingeboude braai. Verder kan gaste voordeel trek uit die goed versorgde tuin en sprankelende martini-swembad. Die eiendom het 'n omskakelaar vir kragonderbrekings, gasgeisers, en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis met 2 ekstra parkeerplekke van die straat af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bob H
Saam met vriende
5.0
World class. A wonderful home in a beautiful part of Hermanus. Close enough to the beach as well as the mountains. We walked down to th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sean Denis C
5.0
Relaxing. Beautiful house. Loved the modern furnishings and appliances, and the extra touches like the chocolates, wood and full DStv. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Max H
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent house for a family stay, would happily stay again. A truly wonderful property. It is in excellent condition, and a lot of sma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Monique N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste huis in Voelklip area. Ons het ons kort naweek in Bikini House verskriklik geniet. Stuart was die perfekte host. Huis het alles ingehad wat ...
Sien meer
Jan 2025
Susanne J
Gesin met tieners
5.0
We loved this house. And Stuard was a wonderful host. We will come back. We are a family of 6 and stayed here in December 2024 for 6 da...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3de Straat 293, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bikini House - With Pool het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Straat 293, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b53a58d5b4525ca4465ebfbcb5f20561c1857c823c31b424b25fc870d34cfe145ad5e2a7fce6dbefd109d85cb74bc710b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 3de Straat 293 Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.4098997 19.2980334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang