Successfully reported

Billfish Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lerato S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing. The host checked us in and recommended places for us to visit. The apartment is clean and has everything we need to make our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fantastic. A warm welcome, amazing apartment with stunning views. Definitely a repeat journey!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninquja R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike, skoon, veilige akkommodasie. Ons het heerlik gebly, die akkommodasie was skoon en netjies en die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Onbeskryflik baie lekker gebly. Onbeskryflik lekker gebly, baie netjies en baie professioneel. Eienaars baie amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Fantastic. I loved staying at Billfish Apartments. I enjoyed the beautiful views from the balcony both in the morning and evenings. My apartment was very beautiful and cozy; I also loved the high ceilings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxing stay in a very comfortable environment. Will be back. Really fantastic accommodation, clean and neat and the aircon is a big bonus. Service from the staff and Dolf (the caretaker) was excellent. The view from the balcony is breathtaking and there is undercover parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renart B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese blyplek met goeie diens. Was fantasties gewees met 'n goeie uitsig oor die see, en baie goeie diens van hulle personeel af, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolutely amazing. Best stay we have ever had! Will definitely recommend to anyone. So peaceful and safe and just amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Verfrissend! Dolf was 'n uitstekende gasheer en ons was meer as tevrede met die netheid en keurig ingerigte woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meryl M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Stunning. The apartment is beautifully clean and neat. It had everything I needed. The view is beautiful and peaceful. It is very conveniently situated. The host was extremely friendly and always easy to get hold of. I would definitely stay again. Thank you for a lovely weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 045
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Stella Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxOGI3ODNhLWE5MGUtNDZjYS1hZTRkLWJhNDI3OTVmNDk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 22 Stella Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53546 31.21623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang