Successfully reported

Bio Self-catering Units 30

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tania M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons was warm. Baie lekker gebly. Hulle voorsien hitte in die winter wat great was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Semakaleng M
1 nag
4.6
Mrt 2024

Great. Very comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2025

Ja, dankie, geen probleem ondervind nie. Het lekker geslaap en dit was mooi sko. Ja, dankie, geen probleem ondervind nie. Het lekker geslaap en dit was mooi skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Semakaleng M
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Beautiful, welcoming and safe. The owners were very welcoming. They made my stay pleasant. They assisted me with transportation to my training venue and back all week. They are just wonderful. I highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp (hansie) V
Kort verblyf Besigheidsreis
1.0
Mrt 2023

Absoluut mors van geld en tyd. Pateties! Ek het die Joy&Mignon eenheid op 4 Maart 2023 bespreek en betaal. Met aankoms op 27 Maart 2023 om 19:00 is ek meegedeel dat daar ander gaste in die eenheid is en ek is na 'n ander eiendom geneem waar verwag is dat ek in 'n tiepe minderwaardige buitekamer moet bly. Die eienaar moes vir my alternatiewe verblyf verkry en daarvoor betaal.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hestè N
1 nag
5.0
Okt 2021

Veilig en gerieflik. Veilig, gerieflik en die ligging was perfek vir my behoefte. Baie dankie aan die vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Aangenaam. Baie goeie waarde vir geld. Netjies en veilig. Die kombuisie is goed toegerus en die kamer is ruim en skoon met gratis WiFi. Stil omgewing met 2 vriendelike hondjies wat kom groet het. Die kat het sommer kom kuier. Slegs 'n voorstel: 'n Lugreëling vir die warm somerdae. Regtig 'n aangename verblyf. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Skoon en goed toegerus. Gastehuis het vriendelike bestuur en is skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Bio Self-catering Units 30
Maggie, thank you for honest review. Regards, Pieter

Lezette S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2019

Uitstekend. Verblyf is netjies, skoon. Vriendelike diens. Ligging is perfek. Ons voertuie en toerusting was veilig. Sal definitief die gastehuis aanbeveel en ons sal definitief weer daar bly wanneer ons in Bloemfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Bio Self-catering Units 30
Baie dankie, julle is welkom terug enige tyd. Groete, Pieter.

Candice Kim V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Peaceful surrounding. Friendly owners. Had an amazing stay at Bio Self-catering, it was beautiful and quiet. The owners were friendly and helpful. Thank you for your warm welcome and a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 30A Waverley Road, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cC4Fbmj40EZeMwSpvsVAzdOBxXDcJtqykwZjmHviJdeXSqdR2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 30A Waverley Road Bloemfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -29.091139839512 26.242456618385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang