Birch Bush
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Plein Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Birch Bush is 'n gastehuis wat verblyf bied wat geskik is vir beide die sakereisiger en vakansiereisiger. Birch Bush is sentraal geleë in Bethlehem in die Vrystaat, tussen groot stede wat dit 'n ideale oornagplek maak.
Verblyf word gebied in gerieflike tweepersoonskamers en driepersoonskamers, elk met 'n en suite-stort. Elke kamer het sy eie privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verwarmer. Elke kamer is ook toegerus met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 25 Plein Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Birch Bush het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Plein Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang