Successfully reported

Birchwood A & B @ Clarens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Juanita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Neat, modern. Had a lovely stay. So quiet and peaceful. The cottage was well situated on the golf course. Lovely view. Easy to access the town and other amenities from the golf course. Neat and modern, spacious for the three of us. We will definitely stay over again at the cottages when travelling to Clarens in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great. Enjoyed the stay very much. Baie lekker. It was like home from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker! Baie gerieflik en pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Tevrede. Stylvol. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Dit was ons tweede keer wat ons by Birchwood A & B gebly het vir 'n klein wegbreek en het elke oomblik daar geniet. Daar was wel die keer 'n paar aspekte wat my gepla het: 1. Die toaster het nie gewerk nie - ons moes die knoppie heeltyd afhou sodat die brood getoast kan word. 2. Ek het wel gesien dat die afvoerpyp onder die een wasbak lek, wat dit bietjie morsig gemaak het as mens handewas. 3. Die grootste frustrasie was die lang gras. Eers die dag toe ons ry (Vrydag) het hulle die gras kom sny. Ek het so uitgesien om met my 1-jarige op die gras te speel, maar daar was sulke blommetjies wat baie bye gelok het, wat dit ongelooflik gevaarlik gemaak het vir ons albei aangesien ek en my kind allergies is vir bye. Maar buiten die bogenoemde klagtes was ek steeds tevrede met die verblyf. Die heaters in die kamers was definitief 'n pluspunt vir daai koue aande en oggende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marelize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Lekker gemaklike gesinshuis. Baie lekker en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esther-marie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2025

Goeie ligging en goeie fasiliteite. Net nie op die standaard wat verwag was nie. Ons het die plek geniet, maar het nie ervaar dat ons waarde vir geld gekry het nie. Die plek was nie mooi skoon nie, veral die sitkamer mat. Die beddegoed was skoon maar stukkend. Daar was nie basiese goed soos sout, koffie, tee of seep by die stort of bad nie. Vir die prys per aand sal ek bogenoemde verwag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Grobbelaar V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Asemrowende uitsig, goeie ligging, pragtige huis, gasvrou was fantasties. Ons het vreeslik lekker gebly by Birchwood B - skoon, netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwennie L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die blyplek sal ek weer bespreek. Dit was soos huis! Warm en tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Ons besoek Clarens Holf and Trout Estate vir die afgelope 24 jaar. Dit bly ons eerste keuse bestemming, en die laaste besoek het dit net weer bevestig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Heerlike kuier in mooie Clarens. Lekker gebly, pragtige plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, 251 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKA3hDjisaqHgyhIZR7mpkHpXmciZFN2XCHMgF5VSyDT1IiCOLW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 R712 251 Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512872656344 28.433571327195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang