Successfully reported

Bird Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Desray R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Enjoyable and relaxed. Our stay was enjoyable. The room was comfortable, and extra blankets were available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was baie lekker. Goeie plek om te rus voor die laaste skof huistoe. Ja baie lekker. Ons het nie eetgerei gehad nie, maar die gasvrou het tot ons redding gekom en borde, messe en vurke verskaf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Vir oornag, is dit gerieflik. Vorige kuiergaste se lekkergoed papiere gekry toe my kind in die bed klim. Badkamer is klein, maar vir een nag se oorslaap was dit gerieflik genoeg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Kamer was netjies en skoon, het wel aandag nodig. Eenheid was skoon en netjies. Beddegoed asook handdoeke was nie in 'n goeie toestand. Kon nie onder die duvet slaap nie, matras/laken het gekrap. Handdoeke was uitgewas, wel skoon. Matras het definitief aandag nodig. Geen plek in die badkamer om toiletware neer te sit nie, asook geen plek binne die stort om stortseep te sit nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
1.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Christiaan V
1 nag
5.0
Nov 2023

Heerlik gebly, dankie vir skoon en netjiese geriewe. Ek het heerlik gebly, die kamer is baie netjies en skoon, die bed is gemaklik. Ek sal net graag 'n bietjie ekstra koffie wil hê, want ouens soos ek drink meer as net een beker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip K
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Ons was op pad Weskus toe. Na 8 ure was dit baie lekker om net te gaan rus. Op t. Baie lekker plek vir 'n moeë reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Baie aangenaam. Netjies en skoon. Sou net 'n stort in die badkamer in plaas van 'n bad verkies het, verder geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mourie V
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Skoon en stil. Geen probleme, gerieflik en heeltemal voldoende vir my doel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vicki F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Voldoende vir die doel wat ons gesoek het. Dit dien die doel van oornag verblyf vir halfpad na jou bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marlieze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 50 McKenzie Street, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNmM1MDgxLTBlZGUtNDcxOS1hMDcyLWM3ZGRiNWFmYmRjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 50 McKenzie Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.953710067316 24.724452495575
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang