Bird Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 50 McKenzie Street, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bird Guesthouse is op die hoofroete vanaf Gauteng via Upington na Namibië geleë.
Verblyf bestaan uit 6 dubbelkamers, 3 deelkamers en 2 gesinskamers rondom die parkeerarea. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort en sluit geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging in. Die eenhede beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe sluit 'n braaigeriewe en groot parkeerplekke vir karavane of sleepwaens in.
Bird Guesthouse is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid winkelsentrums en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Marlieze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 50 McKenzie Street, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Bird Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 50 McKenzie Street, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang