Bird Hill Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bird Hill Studio is 'n selfsorgwoonstel en is op die eienaar se perseel in Langebaan geleë. Hierdie ateljee-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede aan die Weskus. Die WCNP en Shark Bay is 2 minute weg en die hoofstrand is 5 minute weg, ideaal vir vlieërs.
Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 slaapkamer wat toegerus is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.
Ander geriewe beskikbaar in die woonstel is 'n TV met Netflix-kyk en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Bird Hill Studio is ideaal geleë net 'n paar minute se ry vanaf Langebaan, waar restaurante en winkels gevind kan word. Die eiendom is ook 15 minute vanaf Club Mykonos geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Bird Hill Studio het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang