Bird Song
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 33 Station street, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bird Song is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Darling. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n knus tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie plattelandse dorp.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio met sitplek en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby geleë. Verskeie wynplase is ook in die omliggende omgewing geleë. Yzerfontein is ongeveer 24 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dot Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 33 Station street, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Bird Song het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 33 Station street, Darling, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang