Successfully reported
+110

The Birdhouse

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 - 16th Avenue, East London, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Birdhouset is in 16de Laan in Gonubie, oorkant die Voëlpark, geleë. Die park is die tuiste vir raar inheemse plantegroei en is 'n paradys vir voël- en natuurliefhebbers met oor die 160 spesies én die bedreigde mahem.

Die Birdhouse bied verblyf in 12 privaat kamers, elk met 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige kamers het net storte. Kinders is welkom en daar is kamers wat kinders op slaapbanke of stapelbeddens akkommodeer.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaa.

Ons kan op versoek 'n Kontinentale ontbyt bedien. Ons bied ook basiese kombuisgeriewe soos 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in elke kamer. Linne en handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak. DStv en gratis WiFi is beskikbaar en 'n pendeldiens kan ook op versoek bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 3 - 16th Avenue, East London, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Birdhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 - 16th Avenue, East London, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMzA0NmNjLTQ2ZjAtNGFmZC05MzNmLWQ2NTgxN2RhYjg5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 3 - 16th Avenue East London 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.942577737124 28.023239672184
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang