Successfully reported
+24

Bird's Eye View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R102, Portion 1 of farm 1265, St Andrew's Farm, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bird's Eye View is 'n selfsorghuis wat op 'n skilderagtige plaas geleë is in die rustige landskappe van die Oos-Kaap. Die eiendom bied asemrowende uitsigte oor die lewendige groen golwende heuwels en vallei, en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n ontspanne wegkruipplek.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. In die vierde slaapkamer is daar 'n driestapelbed met 'n enkelbed bo-op en 'n dubbelbed onder. Hierdie kamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, kisvrieskas en skottelgoedwasser. Die ruim sitkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel, 'n TV en lugversorging. Dit maak oop op 'n uitgestrekte dek met 'n ingeboude braai-area en piekniektafel wat oor die lowergroen vallei uitkyk. Boonop beskik die eiendom oor 'n bekoorlike speelgrond in die tuine, wat 'n veilige en aangename ruimte bied vir kinders om te speel.

Bird's Eye View is gerieflik geleë net 'n entjie se ry vanaf pragtige strande, wildreservate, gholfbane, sowel as fiets- en hardlooproetes, en maak dit maklik vir gaste om verskeie ontspanningsaktiwiteite in die omgewing te geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R102, Portion 1 of farm 1265, St Andrew's Farm, East London, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R102, Portion 1 of farm 1265, St Andrew's Farm, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaf7376dc75d1d027d5a6f0921f0a4fe380fb739d2248b83685a685da07b0788dc17b22bf3d29fe1178bd76c6aa84b2330fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) R102 Portion 1 of farm 1265, St Andrew's Farm 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -32.881449514358 27.974715317993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang