Birds Haven - Cullinan Treasure
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Baobab Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Birds Haven - Cullinan Treasure is 'n selfsorg-eenheid geleë bo-op Cullinan se Premier-myn, die beste naweekwegbreek-oplossing. Hierdie eiendom bied rustige uitsigte en liriese bederfies van ons geveerde vriende, en is 'n klipgooi van die bekende Oak Avenue af.
Hierdie kothuis met 1 slaapkamer bied slaapplek vir tot 4 gaste en is gemeubileer met 2 dubbelbeddens en 2 stapelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet, wat van buite die eenheid toeganklik is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware. Daar is ook 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike agterplaas met buitesitplek en kyk uit oor die goed onderhoude grasperk. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Baobab Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
- Gaste dink Birds Haven - Cullinan Treasure het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Baobab Street, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang