Successfully reported
+80

Bird's Mansions Hotel

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6th Avenue, Keetmanshoop, Karas
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bird’s Mansions Hotel bied gemaklike verblyf in Keetmanshoop, 'n ideale ligging vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat hierdie deel van Namibië besoek.

Verblyf word aangebied in 23 smaakvol versierde en suite-kamers, elk toegerus met lugversorging, 'n direkte telefoonlyn en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die hotel bied ruim parkeerplek, en 'n wassery- en parkeerdiens word op aanvraag verskaf. Hotelgeriewe sluit in 'n bier- en teetuin, braaigeriewe, 'n lapa, 'n verhitte swembad, konferensiefasiliteite en 'n internetkafee. Gaste kan ook die volledig gelisensieerde restaurant besoek.

Gaste kan besienswaardighede soos Quiver Tree Forest en Giants Playground besoek, of 'n rit na een van die land se natuurreservate neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6th Avenue, Keetmanshoop, Karas
  • Gaste dink Bird's Mansions Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6th Avenue, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851fe2c8e2df625898847ff7e9e2edea97a2006a92f20497078446b8b042e50c42ef3b14364dfd3d0e58d3a17c55fd0bf324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 6th Avenue Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.577153156769 18.132133996031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang